Duke Moore (15 Julie 1913 – 16 November 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Night of the Ghouls (1959), Plan 9 from Outer Space (1959), en The Sinister Urge (1960).

Filmografie Rolprente 1959: Night of the Ghouls 1959: Plan 9 from Outer Space 1960: The Sinister Urge

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu