Emile Meyer (18 Augustus 1910 – 19 Maart 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shane (1953), White Feather (1955), Sweet Smell of Success (1957), en Paths of Glory (1957).

Filmografie Rolprente 1953: Shane 1954: Riot in Cell Block 11 1954: Shield for Murder 1955: White Feather 1956: Gun the Man Down 1957: Sweet Smell of Success 1957: Paths of Glory 1959: King of the Wild Stallions

Televisiereekse 1959: This Man Dawson

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu