Shannon McCormick (gebore 19 Augustus 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Les Misérables (1998) en in die televisiereekse Red vs. Blue (2003), Breaking Bad (2008), en RWBY (2012).
Filmografie Rolprente 1998: Les Misérables 2012: Pictures of Superheroes
Televisiereekse 2002: Get Backers 2003: Red vs. Blue 2008: Breaking Bad 2012: RWBY 2012: BIT Parts 2016: Day 5 2016: Camp Camp
Video's 2009: Rooster Teeth Shorts: Volume One 2013: RWBY: Volume 1
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu