Junius Matthews (12 Junie 1890 – 18 Januarie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sword in the Stone (1963) en The Many Adventures of Winnie the Pooh (1977).

Filmografie Rolprente 1917: The Silent Witness 1963: The Sword in the Stone 1977: The Many Adventures of Winnie the Pooh

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu