Robert L. Manahan (23 Augustus 1956 – 30 Junie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mighty Morphin Power Rangers: The Movie (1995) en Turbo: A Power Rangers Movie (1997), en in die televisiereekse Beakman's World (1992) en Mighty Morphin Power Rangers (1993).
Filmografie Rolprente 1995: Mighty Morphin Power Rangers: The Movie 1997: Turbo: A Power Rangers Movie
Televisiereekse 1992: Beakman's World 1993: Mighty Morphin Power Rangers 1996: Power Rangers Zeo
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu