Charles Emmett Mack (25 November 1900 – 17 Maart 1927) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dream Street (1921), The Unknown Soldier (1926), Old San Francisco (1927), en The First Auto (1927).
Filmografie Rolprente 1921: Dream Street 1923: The Daring Years 1923: Driven 1924: America 1924: Youth for Sale 1925: A Woman of the World 1925: Down Upon the Suwanee River 1926: The Unknown Soldier 1926: The Devil's Circus 1927: Old San Francisco 1927: The First Auto 1927: The Rough Riders
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1927 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu