Alfred Lutter (gebore 21 Maart 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alice Doesn't Live Here Anymore (1974), Love and Death (1975), The Bad News Bears (1976), en The Bad News Bears in Breaking Training (1977).

Filmografie Rolprente 1974: Alice Doesn't Live Here Anymore 1975: Love and Death 1976: The Bad News Bears 1977: The Bad News Bears in Breaking Training

Televisierolprente 1974: The Cay

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu