David Lochary (21 Augustus 1944 – 29 Julie 1977) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Multiple Maniacs (1970), Pink Flamingos (1972), en Female Trouble (1974).
Filmografie Rolprente 1968: Eat Your Makeup 1969: Mondo Trasho 1970: Multiple Maniacs 1972: Pink Flamingos 1974: Female Trouble 1975: Lady Divine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu