Wesley Lau (18 Junie 1921 – 30 Augustus 1984) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Alamo (1960) en in die televisiereekse Perry Mason (1957), The Twilight Zone (1959), en Mission: Impossible (1966).
Filmografie Rolprente 1960: The Alamo 1975: Lepke
Televisiereekse 1957: Perry Mason 1957: Hotel Cosmopolitan 1958: Flight 1959: The Twilight Zone 1966: Mission: Impossible 1966: The Time Tunnel
Televisierolprente 1961: The Foxes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu