Tom Hennesy (4 Augustus 1923 – 23 Mei 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The President's Lady (1953) en in die televisiereekse Cheyenne (1955), 26 Men (1957), en Thriller (1960).
Filmografie Rolprente 1953: The President's Lady
Televisiereekse 1955: Cheyenne 1957: 26 Men 1960: Thriller
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2011