Charles Hallahan (29 Julie 1943 – 25 November 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing (1982), Fatal Beauty (1987), The Fan (1996), en Dante's Peak (1997).
Filmografie Rolprente 1979: Going in Style 1982: The Thing 1987: Fatal Beauty 1987: P.K. and the Kid 1991: A Smile in the Dark 1996: The Fan 1997: Dante's Peak 2001: Mind Rage
Televisiereekse 1984: Hunter
Televisierolprente 1981: Margin for Murder 1981: The Other Victim 1983: Allison Sydney Harrison 1987: J. Edgar Hoover
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu