David Groh (21 Mei 1939 – 12 Februarie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Two-Minute Warning (1976) en in die televisiereekse Simon & Simon (1981), V.I.P. (1998), en Black Scorpion (2001).
Filmografie Rolprente 1972: Irish Whiskey Rebellion 1976: Two-Minute Warning 1997: Acts of Betrayal 2006: Late Night Girls
Televisiereekse 1974: Rhoda 1978: Another Day 1981: Simon & Simon 1998: V.I.P. 2001: Black Scorpion
Televisierolprente 1977: 88th Annual Tournament of Roses Parade 1980: Power 1996: Last Exit to Earth 1998: The Cowboy and the Movie Star
Video's 1982: The Tragedy of King Lear
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu