Clark James Gable (20 September 1988 – 22 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ordinary Madness (2001), Looking for Clarissa (2013), Heckle (2018), en Sunset at Dawn. Hy was die kleinseun van Clark Gable.
Filmografie Rolprente 2001: Ordinary Madness 2013: Looking for Clarissa 2018: Heckle Sunset at Dawn
Televisiereekse 2000: Cheaters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu