Warren Finnerty (9 April 1925 – 22 Desember 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Connection (1961), Cool Hand Luke (1967), Easy Rider (1969), en The Laughing Policeman (1973).
Filmografie Rolprente 1961: The Connection 1964: The Brig 1967: Cool Hand Luke 1969: Easy Rider 1973: The Laughing Policeman 1974: Injun fender
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu