Biff Elliot (26 Julie 1923 – 15 Augustus 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I, the Jury (1953), PT 109 (1963), en That's Life! (1986), en in die televisiereeks Alfred Hitchcock Presents (1955).

Filmografie Rolprente 1953: I, the Jury 1963: PT 109 1986: That's Life!

Televisiereekse 1955: Alfred Hitchcock Presents

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu