Frank de Kova (17 Maart 1910 – 15 Oktober 1981) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ten Commandments (1956), Atlantis: The Lost Continent (1961), en Follow That Dream (1962), en in die televisiereeks F Troop (1965).
Filmografie Rolprente 1955: Hold Back Tomorrow 1956: The Ten Commandments 1958: Teenage Cave Man 1961: Atlantis: The Lost Continent 1962: Follow That Dream 1967: The Legend of the Boy and the Eagle 1973: Heavy Traffic 1974: Baby Needs a New Pair of Shoes 1975: Johnny Firecloud 1980: Mafia on the Bounty
Televisiereekse 1955: Cheyenne 1965: F Troop
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu