Gary "Litefoot" Davis (gebore 1 Maart 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Indian in the Cupboard (1995), Mortal Kombat: Annihilation (1997), Kull the Conqueror (1997), en Adaptation. (2002).

Filmografie Rolprente 1995: The Indian in the Cupboard 1997: Mortal Kombat: Annihilation 1997: Kull the Conqueror 1997: Song of Hiawatha 2001: The Pearl 2002: Adaptation.

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968