Steve Daskewisz (14 Maart 1944 – 18 Desember 2018) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Friday the 13th Part 2 (1981), F/X (1986), 9½ Weeks (1986), en Equalizer 2000 (1987).
Filmografie Rolprente 1981: Friday the 13th Part 2 1986: F/X 1986: 9½ Weeks 1987: Equalizer 2000 2010: Mr. Hush 2011: Hemo
Televisierolprente 1981: Rivkin: Bounty Hunter 2011: Stagemore
Video's 2009: The Men Behind the Mask 2011: Emerging Past
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu