VfL Osnabrück is 'n Duitse sokkerklub uit die stad Osnabrück in die deelstaat Neder-Sakse. Die klub is in 1899 gestig as FC Osnabrück.
Na die hervorming van Duitse sokker tydens die Derde Ryk speel die klub in die Gauliga Neder-Sakse en word die kampioen in 1938 en 1939. Hierdeur kon die klub meeding in die eindronde om die Duitse nasionale titel, maar is beide kere vroeg uitgeskakel.
Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub heropgerig as 1. FSV Osnabrück, maar in 1946 neem die klub weer sy ou naam aan.
Na die oprigting van die Bundesliga in 1963 word die klub in die Regionalliga Noord ingedeel. Vanaf 1969 speel die klub 5 keer in die eindronde om promosie na die Bundesliga, maar faal elke keer.
Die klub se tuisveld is die OSNAtel-Arena, wat voorheen bekend gestaan het as die Piepenbrockstadion an der Bremer Brücke.
Onlangse ligaposisionering 1963-64 (II) Regionalliga Noord 6de 1964-65 (II) Regionalliga Noord 10de 1965-66 (II) Regionalliga Noord 7de 1966-67 (II) Regionalliga Noord 7de 1967-68 (II) Regionalliga Noord 7de 1968-69 (II) Regionalliga Noord 1ste 1969-70 (II) Regionalliga Noord 1ste 1970-71 (II) Regionalliga Noord 1ste 1971-72 (II) Regionalliga Noord 2de 1972-73 (II) Regionalliga Noord 2de 1973-74 (II) Regionalliga Noord 3de 1974-75 (II) 2.Bundesliga Noord 8ste 1975-76 (II) 2.Bundesliga Noord 6de 1976-77 (II) 2.Bundesliga Noord 9de 1977-78 (II) 2.Bundesliga Noord 16de 1978-79 (II) 2.Bundesliga Noord 18de - (St.Pauli se lisensie teruggetrek) 1979-80 (II) 2.Bundesliga Noord 8ste 1980-81 (II) 2.Bundesliga Noord 6de 1981-82 (II) 2.Bundesliga 13de 1982-83 (II) 2.Bundesliga 13de 1983-84 (II) 2.Bundesliga 13de 1984-85 (III) Am.Oberliga Noord 1ste 1985-86 (II) 2.Bundesliga 14de 1986-87 (II) 2.Bundesliga 6de 1987-88 (II) 2.Bundesliga 9de 1988-89 (II) 2.Bundesliga 14de 1989-90 (II) 2.Bundesliga 15de 1990-91 (II) 2.Bundesliga 14de 1991-92 (II) 2.Bundesliga Noord 9de 1992-93 (II) 2.Bundesliga 20ste 1993-94 (III) Am.Oberliga Noord 3de 1994-95 (III) Regionalliga Noord 2de 1995-96 (III) Regionalliga Noord 5de 1996-97 (III) Regionalliga Noord 4de 1997-98 (III) Regionalliga Noord 3de 1998-99 (III) Regionalliga Noord 1ste 1999-00 (III) Regionalliga Noord 1ste 2000-01 (II) 2.Bundesliga 15de 2001-02 (III) Regionalliga Noord 7de 2002-03 (III) Regionalliga Noord 2de 2003-04 (II) 2.Bundesliga 18de 2004-05 (III) Regionalliga Noord 4de 2005-06 (III) Regionalliga Noord 10de 2006-07 (III) Regionalliga Noord 2de 2007-08 (II) 2.Bundesliga
Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer
2. Bundesliga 2010/11-seisoen FC Augsburg - TSV 1860 München - FC Erzgebirge Aue - Karlsruher SC - MSV Duisburg - VfL Osnabrück - Hertha BSC Berlyn - 1. FC Union Berlyn - SpVgg Greuther Fürth - DSC Arminia Bielefeld - VfL Bochum - FC Energie Cottbus - Fortuna Düsseldorf - FC Ingolstadt 04 - SC Rooiwit Oberhausen - FSV Frankfurt - SC Paderborn 07 - Alemannia Aken
Osnabrück