Joseph Stephen Crane (7 Februarie 1916 – 6 Februarie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cry of the Werewolf (1944), The Crime Doctor's Courage (1945), en Tonight and Every Night (1945).

Filmografie Rolprente 1944: Cry of the Werewolf 1945: The Crime Doctor's Courage 1945: Tonight and Every Night

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu