Elisha Cook jr. (26 Desember 1903 – 18 Mei 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Maltese Falcon (1941), The Big Sleep (1946), Shane (1953), en Rosemary's Baby (1968).
Filmografie Rolprente 1941: The Maltese Falcon 1943: Baptism of Fire 1943: Kill or Be Killed 1945: Why Girls Leave Home 1946: The Big Sleep 1947: Fall Guy 1953: Shane 1957: Plunder Road 1957: Voodoo Island 1964: The Glass Cage 1968: Rosemary's Baby 1969: Cry for Poor Wally 1984: Treasure: In Search of the Golden Horse
Televisiereekse 1959: Johnny Staccato
Televisierolprente 1955: Indian Agent 1963: The Judge 1966: McNab's Lab 1970: Night Chase 1977: Mad Bull 1981: Leave 'em Laughing 1983: Shadow of Sam Penny
Video's 2000: Rosemary's Baby: A Retrospective
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu