Christopher Collins (30 Augustus 1949 – 12 Junie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Transformers: The Movie (1986) en Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), en in die televisiereekse The Transformers (1984) en G.I. Joe (1985).
Filmografie Rolprente 1986: The Transformers: The Movie 1992: Stop! Or My Mom Will Shoot
Televisiereekse 1979: Star Blazers 1984: The Transformers 1985: G.I. Joe 1986: InHumanoids 1987: Visionaries: Knights of the Magical Light 1989: King Koopa's Kool Kartoons 1990: G.I. Joe
Televisierolprente 1991: Danger Team
Video's 1986: InHumanoids: The Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu