Robert Colbert (gebore 26 Julie 1931) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Fever in the Blood (1961) en Grand Tour: Disaster in Time (1992), en in die televisiereekse The Time Tunnel (1966) en Hunter (1984).
Filmografie Rolprente 1961: A Fever in the Blood 1970: The Lawyer 1992: Grand Tour: Disaster in Time 1992: The Nutt House 2008: JPAC: A Hero's Mission
Televisiereekse 1957: Colt .45 1958: Bronco 1966: The Time Tunnel 1984: Hunter
Televisierolprente 1965: The Mayor 1971: City Beneath the Sea 1982: Aliens from Another Planet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu