Roger Bowen (25 Mei 1932 – 16 Februarie 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente MASH (1970), Tunnel Vision (1976), Heaven Can Wait (1978), en What About Bob? (1991).

Filmografie Rolprente 1970: MASH 1976: Tunnel Vision 1978: Heaven Can Wait 1991: What About Bob?

Televisiereekse 1970: Arnie 1972: The Brian Keith Show 1974: Dirty Sally 1983: At Ease 1984: Suzanne Pleshette Is Maggie Briggs

Televisierolprente 1963: What's Going on Here? 1975: The Fireman's Ball 1977: Duffy 1977: Good Penny 1978: Last of the Good Guys 1980: Father Damien: The Leper Priest 1981: Goldie and the Boxer Go to Hollywood 1981: Bulba

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu