Dan Blocker (10 Desember 1928 – 13 Mei 1972) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Come Blow Your Horn (1963) en in die televisiereekse Cimarron City (1958), The Rifleman (1958), en Bonanza (1959).

Filmografie Rolprente 1963: Come Blow Your Horn 1970: Cockeyed Cowboys of Calico County

Televisiereekse 1957: The Restless Gun 1958: Cimarron City 1958: The Rifleman 1959: Bonanza 1959: Troubleshooters 1970: Kraft Music Hall Presents: The Des O'Connor Show

Televisierolprente 1968: Something for a Lonely Man 1970: Swing Out, Sweet Land 1978: TV: The Fabulous Fifties 1993: Back to Bonanza

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1972 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu