Digby Bell (8 November 1849 – 20 Junie 1917) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Education of Mr. Pipp (1914) en Father and the Boys (1915).

Filmografie Rolprente 1914: The Education of Mr. Pipp 1915: Father and the Boys

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1849 Kategorie:Sterftes in 1917 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu