George Barrows (7 Februarie 1914 – 17 Oktober 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Robot Monster (1953), She Demons (1958), en Frankenstein's Daughter (1958), en in die televisiereeks The Wild Wild West (1965).
Filmografie Rolprente 1953: Robot Monster 1958: She Demons 1958: Frankenstein's Daughter
Televisiereekse 1954: The Donald O'Connor Show 1965: The Wild Wild West
Televisierolprente 1955: Indian Agent 1971: Hacksaw
Video's 1991: Hyperdelic E-Mission 2010: Larry Blamire Geeks Out!: 'Robot Monster'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu