Gesigswaarde:1 VSA DollarMassa:31.103 gDeursnee:40.60 mmDikte:2.98 mmGrewe:201 greweKomposisie:99.9% Ag Kopkant 180px|VoorkantOntwerp:LibertyOntwerper: Adolph A. WeinmanOntwerpdatum: 1916 Muntkant 180px|KeersyOntwerp:Amerikaanse EmbleemOntwerper: John MercantiOntwerp Datum: 1986
Die Amerikaanse silwerarend American Silver Eagle is die amptelike silwermuntstuk van die VSA. Dit is vir die eerste keer in 1986 geslaan in 'n 1 troy ons denominasie, wat 'n gesigswaarde van een dollar het en van .999 suiwer silwer gemaak is.
Ontwerp Die kopkant se ontwerp is ontleen aan 'n tekening van Adolph Alexander Weinman en was aanvanklik aangewend vir die halfdollar. Die muntkant toon die VSA-embleem en is ontwerp deur John Mercanti.
Kategorie:Silwermunte