Joseph Anthony (24 Mei 1912 – 20 Januarie 1993) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shadow of the Thin Man (1941), The Rainmaker (1956), The Matchmaker (1958), en Career (1959).
Filmografie Rolprente 1941: Shadow of the Thin Man 1956: The Rainmaker 1958: The Matchmaker 1959: Career 1961: All in a Night's Work 1962: Conquered City 1972: Tomorrow
Televisiereekse 1950: Danger 1950: The Web 1953: Eye Witness 1953: Medallion Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1993