Haskell V. Anderson III is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kickboxer (1989), A Civil Action (1998), Life (1999), en This Christmas (2007).

Filmografie Rolprente 1976: Brotherhood of Death 1989: Kickboxer 1998: A Civil Action 1999: Life 2007: This Christmas 2013: Boy & Dog 2019: IRL Angel 40 Days Road

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu