Rico Alaniz (25 Oktober 1919 – 9 Maart 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wolf Larsen (1958), War of the Colossal Beast (1958), en The Magnificent Seven (1960), en in die televisiereeks Border Patrol (1959).

Filmografie Rolprente 1953: Conquest of Cochise 1958: Wolf Larsen 1958: War of the Colossal Beast 1960: The Magnificent Seven

Televisiereekse 1959: Border Patrol

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu