Phoebe Strole (gebore 22 Januarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hamlet 2 (2008) en in die televisiereekse 30 Rock (2006) en Glee (2009).

Filmografie Rolprente 2008: Hamlet 2

Televisiereekse 2006: 30 Rock 2009: Glee 2012: Dick Punch

Televisierolprente 2009: Sorority Wars

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense