Holliston Coleman (gebore 30 Junie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bless the Child (2000), Hard Cash (2002), en Cody the Robosapien (2013), en in die televisiereeks Private Practice (2007).
Filmografie Rolprente 2000: Bless the Child 2002: Hard Cash 2009: Touched 2013: Cody the Robosapien
Televisiereekse 2007: Private Practice
Televisierolprente 2002: Miss Lettie and Me
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu