Julianne Buescher (gebore 4 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, poppespeler en skrywer wat in film, televisie, radio en op die verhoog optree.

In film is sy bekend vir haar rolle in die rolprente Forgetting Sarah Marshall (2008) en Star Trek: Into Darkness (2013), en in die televisiereekse Criminal Minds (2005) en The Muppets. (2015).

Filmografie Rolprente 1995: Geo Kids 2005: Geppetto's Secret 2008: Forgetting Sarah Marshall 2013: Star Trek: Into Darkness 2013: Sid the Science Kid: The Movie

Televisiereekse 1998: The Mr. Potato Head Show 2000: The Weekenders 2005: Criminal Minds 2008: Sid the Science Kid 2015: The Muppets. 2015: Talking Voices

Televisierolprente 2006: Puppet Up! Uncensored 2006: Late Night Buffet with Augie and Del

Video's 1992: Muppet Breaking Point 1993: Muppet Breakout 1993: Muppet Know How 2006: Plaza Sésamo: Lola aventuras 2011: Memory 2012: Scooby-Doo! Music of the Vampire

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu