duimnael|180px|Die Hood Point-vuurtoring Die Hood Point-vuurtoring is 'n vuurtoring in Oos-Londen, Suid-Afrika. Dit is op 4 Junie 1895 in gebruik geneem. Die vuurtoring is 14 meter hoog en bestaan uit 'n wit, ronde steentoring. Die lanternkoepel is rooi geverf. Voor die oprigting van die vuurtoring het die Castle Point-vuurtoring in die omgewing diens gedoen. The Lighthouse Directory , Lighthouses of South Africa, Besoek op 24 Desember 2006

Kulturele erfenis Die Hood Point-vuurtoring is op 22 Mei 1998 as 'n provinsiale erfenisterrein verklaar en word beskerm ingevolge die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999). Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap - "Item: 21163", afgelaai 17 Mei 2012

Verwysings

Kategorie:Erfenishulpbronne in Suid-Afrika