Hierdie Doringrivier vloei in die Wes-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Doringrivier.
Die Doringrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond ongeveer 20 km suid van Oudtshoorn uit in die Kandelaarsrivier, wat aansluit by die Olifantsrivier tussen die volstruisplase van die Klein Karoo.
Monding Kandelaarsrivier
Eksterne skakel Google-kaart van die Doringrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap