Hierdie Holrivier vloei in die Noordwes. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Holrivier.
Die Holrivier is 'n rivier wat in die Noordwes van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Hartsrivier waar dit by die Spitskopdam invloei.
Monding Hartsrivier (in die Spitskopdam) by
Eksterne skakel Google-kaart van die Holrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Noordwes Kategorie:Riviere in Noordwes