Die jaar 1674 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 19 Februarie – Die Vrede van Westminster is 'n ooreenkoms tussen die Nederlandse Republiek en Engeland aan die einde van die Derde Engels-Nederlandse Oorlog. 16 April – Pous Clemens X publiseer die bul Ad apostolicae vocis oraculorum oor die instelling van die jubileum van 1675.
Geboortes
Sterftes 29 Julie – Eva Krotoa, Khoi-vrou wat dien as speelmaat en kinderoppasser vir Maria van Riebeeck se kinders (* 1643). 8 November – John Milton, Engelse digter en skrywer (* 1608). Onbekend – Adriaan de Vooght, Batavia, die vierde predikant in Suid-Afrika (* 1636/7).
Kategorie:17de eeu