Die ringstertkardinaal (Ostorhinchus aureus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Ring-tailed cardinalfish en was voorheen geklassifiseer as Apogon aureus.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel https://www.fishbase.de/summary/Ostorhinchus-aureus.html http://eol.org/pages/224893/overview

Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Kategorie:Beenvisse