Centracanthidae is 'n klein familie van visse in die orde perciformes. Hulle kom voor in die Atlantiese Oseaan, hulle anale vin bevat drie skerp penne (van daar die naam—die Griekse woord ketron beteken "skerp" en die woord akantha beteken "doring".)
Genus Daar is nege spesies in twee genera.
Genus Centracanthus
Centracanthus cirrus
Genus Spicara
Spicara alta Spicara australis - Pikarel Spicara axillaris - Windhaan Spicara maena Spicara martinicus Spicara melanurus Spicara nigricauda Spicara smaris
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Kategorie:Beenvisse