Israel Broussard (gebore 22 Augustus 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bling Ring (2013), Happy Death Day (2017), en Extinction (2018).
Filmografie Rolprente 2013: The Bling Ring 2015: H8RZ 2015: Jack of the Red Hearts 2016: Good Kids 2017: Happy Death Day 2017: Say You Will 2018: Extinction 2019: Happy Death Day 2
Televisiereekse 2010: Romantically Challenged
Televisierolprente 2015: Perfect High
Video's 2013: M83: Claudia Lewis
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu