Die Maritsanerivier is 'n rivier wat in die noordooste van Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring op die eskarp noord van God's Window en mond uit in die Injakadam by Bosbokrand.
Oorsprong
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Maritsanerivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke