Die Maraisspruit is 'n spruit wat op die hoëveld van Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die oostebank van die Elandsrivier in Machadodorp.
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Maraisspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga)