Die N'waswitshakarivier is 'n rivier wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier in Skukuza-ruskamp.

Monding

Galery

Eksterne skakel Google-kaart van die N'waswitshakarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke