Beilen is 'n dorp in die munisipaliteit Midden-Drenthe in die Nederlandse provinsie Drenthe, met 'n bevolking van sowat 11 000 in 2018.
Beilen vorm die bestuurlike sentrum van Midden-Drenthe.
Tot 1998 was Beilen 'n munisipaliteit.
Kategorie:Midden-Drenthe Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Drenthe Kategorie:Nedersettings in Drenthe