duimnael|Ranomi Kromowidjojo met haar goue medalje duimnael|Ranomi Kromowidjojo in die swembad (regs)

Ranomi Kromowidjojo (gebore in Sauwerd op 20 Augustus 1990) is 'n Nederlandse swemmer.

Sy het 'n goue medalje tydens die Olimpiese Somerspele 2008 en twee tydens die Olimpiese Somerspele 2012 verower.

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nederlandse sportlui Kategorie:Olimpiese swemmers Kategorie:Swemmers