Otto Jespersen (16 Julie 1860 in Randers - 30 April 1943) was 'n Deense taalkundige.
Hy was van 1893 tot 1925 professor van die Engelse taal aan die Kopenhagen Universiteit.
Jespersen was baie geïnteresseer in hulptale, hij was eers voorstander van Esperanto en Ido en het later sy eie kunstaal Novial gemaak.
Novial Novial is 'n kunsmatige taal wat deur Jespersen geskep is. Vroëre kunsmatige tale soos Esperanto en Ido was vir hom problematies. Hy was ook die eerste professionele taalkundige wat so 'n poging aangewend het.
Bibliografie 1889: The articulations of speech sounds represented by means of analphabetic symbols. Marburg: Elwert. 1905: Growth and Structure of the English Language () 1909: A Modern English Grammar (in seven volumes; the title should be understood as 'A grammar of Modern English') () 1922: Language: Its Nature, Development, and Origin () 1924: The Philosophy of Grammar () 1928: An International Language (indleiding Novial) 1930: Novial Lexike Novial na Engels, Frans en Duitse woordeboek. 1938: En sprogmands levned, Kopenhagen, Jespersen se outobiografie 1995: A Linguist's Life: 'n Engelse vertaling van Otto Jespersen se outobiografie ... geredigeer deur Arne Juul [et al.]. Odense ()
Kategorie:Deense wetenskaplikes Kategorie:Taalkundiges Kategorie:Geboortes in 1860 Kategorie:Sterftes in 1943