Pierre Mauroy (gebore 5 Julie 1928 – oorlede 7 Junie 2013) was 'n Franse sosialistiese politikus. Vanaf 21 Mei 1981 tot 17 Julie 1984 was hy die Eerste Minister van Frankryk.

Eksterne skakels

Kategorie:Eerste Ministers van Frankryk Kategorie:Franse ministers Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2013