Letsie I (1811–1891) was 'n opperhoof van die Basothos en oudste seun van Moshoeshoe, wat hy in 1870 opgevolg het. Hy is as onbekwaam en 'n swakkeling beskou. Hy is heeltemal oorskadu deur sy seun Lerotholi wat hom in 1891 opgevolg het. Hy is oorlede op 20 November 1891.
Bronne
Kategorie:Geboortes in 1811 Kategorie:Lesothokonings Kategorie:Sterftes in 1891