Leerkrans is 'n landelike nedersetting aan die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap